Zondag 21 aug

24 augustus 2011 - Ceres, Zuid-Afrika

 

Zondag 21 augustus

Dag allemaal! Vandaag is onze blog in het Zuid-Afrikaans en daaronder in het Engels voor de duidelijkheid.

Veel plezier met lezen!

Sondag, 21 Augustus

Dit reën katte en honde!! Ons vertrek per bus vanaf Tulbagh na die Weskus. Drie persone moes in twee-sitplek in die bus deel vir ‘n 2-ure rit. Ons het om half twaalf ons bestemming bereik (restaurant Boesmanland).

Ons het ons trommeldik geëet (vir 2 ure) aan onder andere: ertjiesap, patat, snoek, mossels, ens… Vir nagereg het ons roomys met sjokolade saus en koeksisters geniet.

Ons dink dat mense van Afrika niet baie van die reën hou nie, omdat die meeste binnenshuis was, terwijl Lien en Britt nuuskierig was om die temperatuur van die seewater te toets.

Hulle het na die strand gegaan en terwijl hulle die water met hulle vingers getoets het – Oeps!! Toe kom daar ’n groooooot brander en hulle voete was papsopnat. Daarna het ons vir ’n wandeling gegaan en diere gesien wat lijk soos groot rotte, maar Raymond het ons vertel dat die klipdassies was.

Teen vijfuur het die bus weer vertrek na Tulbagh.

Ons is terug na ons gasfamilies waar onzs gestort het en weer vars gevoel na die lang rit. ’n Paar van ons het gekuier saam met Christabelle, Britt en Anneleen.

Tienuur was ons almal in die kooi en aan die slaap.

It’s raining man! We left town to the Weskust with the bus. Some of us had to sit on 2 seats with 3 persons! It was a long ride of 2 hours. We arrived and went to a restaurant.

We ate for 2 hours: pea soup, snoek, mussels… and for desert ice cream with chocolate sauce and koeksisters (sweet potato).

African people don’t like the rain we think most of them stayed inside but Lien and Britt were curious about the temperature of the seawater.

They went on the beach and while they were feeling with their fingers in the water, a big wave came and … Ooops… their feet were wet! Afterwards we went for a walk and saw unknown animals, Raymond told us it are klipdassies.

At 5 o’clock pm we took the bus again and drove back to Tulbagh. We all returned to our guest families and took a shower. A few of us visited Christabelle, Britt and Anneleen.

At 10 o’clock pm we went asleep.

 

1 Reactie

  1. Wendy (ma van Bieke):
    24 augustus 2011
    wat is dat Afrikaans toch een geweldige taal he =))